Jou ouers het my die link gestuur – so lekker om te sien! Sou dit ok wees om dalk eendag in een van my nuusbriewe of op die website te gebruik? Groete, Heidi
Hi Heidi! Hierdie fotos is al ‘n jaar oud, maar julle is welkom om te gebruik! Ons het ‘n paar weke terug weer baie lekker gevang… soos altyd dit baie geniet. Groete, Chris
En…was hulle eetbaar? Mooi foto’s Marike!
Jip! Altwee geeet die volgende aand!