Lean and Femke Wedding
Our sister got married, and she couldn’t have chosen a better husband! Friends and family from as far as Australia and the Netherlands gathered together for Lean and Femke’s beautiful wedding in Stellenbosch. The ceremony in the “Moederkerk” was followed by a wonderful evening on the sidewalk at Oppiedorp Restaurant. Geluk julle twee – baie lief vir julle!!
Baie geluk aan die oulike egpaar – julle lyk pragtig! julle het behoorlik Stellenbosch oorgeneem vir die geleentheid
Geluk ook aan die familie.
Fotograwe – wel gedaan!!
Pragtige foto’s van ‘n pragtige bruidsgroep!!! Die mooiste herinneringe aan ‘n wonderlike aand wat ons nooit sal vergeet nie. Maar dit lyk my die paartie het bietjie rof geraak nadat ons geloop het!
Ek kan nie wag om die DVD en die video te kry nie, sodat ons bietjie kan spog!
Pragtig, ongelooflik mooi. Nie alleen die fotos, maar veral my sy en nuwe dogter.
Welgedaan Chris end Marieke julle is uitsonderlike fotograwe met n oog vir die kunstige. Dit fotos laat my sommer die aand herleef.
Goue hartsoomblikke vasgevang deur die kameraman en kameravrou se oog.
Onvergeetlik, onmeetlik, kosbaar…
Herinneringe vir ‘n leeftyd!
So trots op al ons begaafde kinders. Bruidspaar en fotograwe.
Dit is absoluut asemrowende mooi foto’s. Julle mag maar! Wens ons kan dit weer beleef! Julle kry dit baie goed reg om die atmosfeer van die aand vas te vang! Dankie Chris en Marieke!
Die beste herinneringe ooit, so bly oor hierdie foto’s Dankie vir julle moeite Chris en Marike
Ongelooflik mooi!
Femmie en Lean julle is so pragtig.
Baie geluk en voorspoed vir die getroude lewe.
Liefde Lali
Wij zijn heel blij en bedanken jullie, Marieke en Chris, van harte dat wij op deze manier ook kunnen delen in een van de hoogtepunten in de geschiedenis van de familie. De foto’s zijn werkelijk kunstwerken want wij kunnen de sfeer van die dag er in ontdekken. Goed gedaan!